Tuesday, September 19, 2017

Change

786
Change/ Verandering
  M.F.Arnold [PTD III,B.A.Ph.D.(HC)]

Change is natural /Verandering is natuurlik. Change is needed/Verandering is ‘n nodigheid. Change is necessary/Verandering is noodsaaklik. Change is exciting/Verandering skep opgewondenheid. Change is newness/Verandering is ‘n nuwigheid. But change is hard for those who fear/ Verandering is moeilik vir die wie vrees . Change is hard for those in a comfort-zone/ Verandering is moeilik vir die in ‘n gemak-zone. Change is hard for those who love to control/ Verandering is moeilik vir diegene wat lief is om te kontroleer. Change is hard for those who find following others easier than charting a new course. Verandering is moeilik vir diegene wie dit makliker vind om ander te volg as om nuwe koers te kies. Change is hard for critics/ Verandering is moeilik vir die kritici.
Now we know that western education aims at developing critics/Nou, ons weet dat die westerse onderwys gespits is op die onwikkeling van kritici . This allows the mind and heart to enter a zone of mistrust/ Hierdie doel laat die hart en denke die zone van wanvertroue binnegaan. Mistrust leads to separation/ Wanvertroue lei tot skeiding. Separation leads to disunity and disunity leads to conflict/ Skeiding lei to verdeeltheid en verdeeltheid lei tot konflik. Conflict calls for control, policies and policing that become necessities to keep “law and order”/ Konflik lei tot kontrole, beleid en ‘n polisiemag wat wet en orde moet handhaaf . Law and order feed the lower-self to maintain power/ Wet en orde voed die lae-self om met geweld dinge te handhaaf . Politics is thus the art of ensuring the power to control the masses that have been trained and educated to be critics and dependent/ Politiek is dus die kuns hoe om die massas , wie opgevoed is om kritici en afhankilik te wees, met geweld te kontroleer.
Critical thinking is the cornerstone of the academia to acquire a Ph.D., but the Ph.D. restricts creative solutions, because creativity does not rest on referencing the old, but establishing new uncharted grounds of possibilities – a feature often only at the end of a Ph.D. thesis with an added possibility for new research that can question the current written one. Kritici is die kernkrag van die akademie om ‘n doktoraal te bekom, maar die Ph.D bestry kreatiewe denke omdat dit nie deur oud verwysigings geondersteun is nie – Kreatieweteit word slegs aan die einde van ‘n Ph.D tesis aangemeld as ‘n moontlikeheid vir verdere navorsing vanuit die huidige tesis.  The academia’s reference-requirement has made it a dependent science, while creativity creates an independent science –often becoming a business from which the academia appeals for funding/ Die akademie se verwysings-benodigheid maak dit ‘n afhanklike wetenskap, waar kreatiewetiet ontwerp ‘n onafhanklike wetenskap. Business is the cornerstone of development for academia, but the academia often aims at marginalising the creative spirit, the basis for business. Besighede  is die ontwikkelingsfondasie vir die akademie, maar die akademie marginaliseer die  kreatiewegees, wat die basis vir besigneid is. There thus seems to be a hypocritical sense of survival of the academia – who derides creativity as not academic, while appealing to creative business entities for funding of their academic research/ projects to keep the universities alive. Daar is ‘n sin van skeinheiligheid in die bestaan van die akademie, wie kreatiweteit ontmoedig as nie akademies nie, maar wie aansoek doen vir fondse van die kreatiewe besigheidswereld vir akademiese voortdurendheid.
Our present strikes at tertiary institutes are gut-feeling responses by responsibility-free students who subconsciously realise that they are being marginalised by infrastructures and debt-burdened in the hope for a career. Ons huidige betogings op tersiere instansies is innerlike-gevoel-reaksies van verantwoordelikbevryde studente, wie onbewustelik bewus word dat hulle deur infrastrucktuur gemarganiliseer word en skuldbelas word in die hoop vir ‘n loopbaan.  They want change, but having been schooled in western ideology, they too are seeking solutions/ change in present-yet-old infrastructures that ensure that the rich gets richer, the poor gets poorer and the middle-class stay confused as to what real change is for the better. Hulle wil verandering beleef, maar deurdat hulle in westerlike ideology geskool is, soek hulle ook vir oplossings in die huidige-oud infrastructure wat seker maak dat die rykers ryker word, die armes armer en die middle-klas verward is aangaande ware veranderings.   These disoriented facts are the result of putting too much trust in man-made “systems” and ignoring age-old prophetic advice calling mankind to actively serve fellow humans and not to exploit fellow humans. Hierdie disorientasiefeite is die resultaat van die plaas van vertroue in menslike sisteme en ignoreering van profeetiese advies wat mensdom aktief roep om mense te dien en nie mense te misbruik nie. Unfortunately when systems feed the ego on how to be better than others, human low-desires overtake their rational minds and the animal-self takes over, seeking systems for self-actualisation at the expense of others. Ongelukkig wanneer sisteme die ego voed hoe om beter as ander te wees, oorweldig die dierlike-self die menslike-self in die poging vir self-aktualisering ten koste van ander. This is the road to self-destruction – the age-old warning of the prophets (Pbuth). Dit is die eeu-oue waarskuwing van profete (Vrede op Hulle).When religion is seen as archaic then mankind is in for a surprise - Self-annihilation. Wanneer geloof as argaies beskow word, dan wag ‘n verrassing op mens –Self-uitwissing . So, how can we save ourselvesSimple – save others from all forms of slavery ! So, hoe kan ons onsself red? Maklik – red ander van verskillende vorme van slawerny!

The power of charity is scientific – when you give to others your brain neurons fire impulses that grow the frontal lobe that improves rational and ethical thinking. Die krag van liefdadigheid is wetenskaplik – wanneer jy ander help, vuur jou brein impulse wat die voorbrein laat groei om beter rasionaliteit en etiese denke te ontbloot.  The absence of charity deprives the brain from neuron firing and the reptilian, back-brain increases in animalistic tendencies that make the person psychotic. In die afwesigheid van liefdadigheid word die brein ontneem van voorbrein  neuron vuring en die reptile, agterbrein vermeerder in dierlike tendense wat die person psigoties maak. Forms of psychosis create stresses that translate into depressions of various sorts, resulting in different forms of anger and the expressions thereof. Verskillende vorme van psigosis veroorsaak spanning wat tot verskillende depressies lei, wat dan lei tot verskillende vorme van woede en die uitinge daarvan. Health deteriorates, crimes increase and dependency on more man-made structures becomes evident. Gesondheid verswak, misdaad vermeerder en afhanklikheid aan meer mensgemaakte strukture word sigbaar. In this state of dependency, political promises are made and people become gullible. In die afhanklikheid  word politiese beloftes gemaak en mense word liggelowig. When the delivery of political promises do not materialise, people get angry, but because they have fallen for all the man-made systems that control the minds and hearts of the masses, they have no tools to fight the rot which they were part of forming and then chaos is the result. Wanneer politici nie hul beloftes nakom nie, word mense kwaad, maar hulle het die mense-sisteme aanvaar wat die massa se harte en siele nou kontroleer, en wat dan veroorssak dat hulle geen gereedskap het om die vrotheid te bekamp nie, omdat hulle deel van die gaos is. For Real Change to occur, a choice must thus be made either to feed the ego or work hard towards ensuring the feeding of others. Vir ware verandering  moet ‘n Keuse  dus gemaak word – tussen die voed van die ego of harde werk om ander te voed.

No comments:

Post a Comment