Sunday, November 19, 2017
Wednesday, November 15, 2017
Tuesday, November 14, 2017
Thursday, November 9, 2017
Sunday, October 15, 2017
Understanding The Structural Problems in Education, Unemployment & Health by M.F.Arnold
786
Understanding The Structural Problems in Education, Unemployment
& Health by M.F.Arnold
Formal
Education (secular & religious) is primarily seen as a must for progress,
yet many people, including the Prophet (Pbuh) had no formal education. He could
not read/ write. He was as pure as when his mother gave birth to him
(Um-mee-yuun). Thus, he was absolutely pure in thought and action because he
was unadulterated - uncontaminated by outside influence and indoctrination. He
observed life and appealed to the Greatest Truth, Allah SWT, for Guidance and
he received it for humanity. With the Support of God, he acted fearlessly and
courteously and Arabia was transformed from a barbaric existence to the seat of
enlightenment.
It
is understandable that every effort will be made by people without faith in God
to try and influence people to believe in human systems to survive. Their
constructs create fears in people to give their assets to them for protection,
progress and survival. If fears come from satan, then anyone who succumbs to
fears will become a disciple of satan, because he/she will promote belief in fear and lose the strength of
positivity, which is faith in God, Almighty, as Provider, Protector and
Powerful.
To
create fear they create systems and constructs that break down the self-worth
of people:
1.
Standardise all through
“education” and give no credit for talent and informal learning
2.
Group the masses
so that competition can thrive and cut-throat tactics can be employed
3.
Create
hierarchies to delay qualitative response to build frustration in business
& religion
4.
Give titles
“academic achievers” to instill in people obedience in bureaucracy
5.
Control people through
consistent monitoring by management of bureaucracy
6.
Support Sport to
feed the aggression and group mentality of competitive natures
7.
Create policies
for external assessments – with curricula drafted by the enfranchised - to drive
acceptance of hierarchy that drags out learning, ensures a lack of self-worth, control
the job-market, create a pool of unemployed to ensure exploitive wage offers –
the modern slavery.
These
kinds of systems and constructs create the structural educational dilemmas,
unemployment, crime and illness by those who feel the manipulation, but lack
the skills and support to make qualitatively changes, because the majority of
people have been brainwashed in accepting the status quo. That does not mean
that I condone anti-social behaviour, but that I understand the origin of it
and can sympathise with the victims of social, intellectual, economic, cultural
and religious abuse. This is possible, because the fear and control mechanisms
feed the lower ego of man that wants to be in charge and control others. That
is why slaves often later became slave-owners
and the abused often becomes the abusers. This simple indoctrination of fear
sells products of “security” – loans, insurance, credit, education, burials and
products and services that feed the fears. Attachment to the earthly ‘awards’
often becomes a lifestyle – and people forget to be thankful to the Provider –
God Almighty, Who Grants Gifts.
When
people realise that what they possess is a trust from God Almighty, which they
can share and work with, then they will help each other to achieve success
without fear of them losing position or safety. This simple Qur’anic Guideline
frees all to respect each other and help each other succeed, because there is
no better feeling in life than to know you have helped someone reach his/her
dream. This is how each one becomes accredited by Allah (SWT) and then respected by man and feels truly valued from within - the nearness to God. Crime and
exploitation will cease to exist - In shaa Allah Aameen – because no-one will
live in fear of being alone and without genuine support. This will improve health and welfare of people and reduce the many ills and crime that stem from a society that feel marginalised, vulnerable and exploited with the bureaucratic life style we have all become accustomed to and even be so blind to use the same bureaucratic tools to try and solve the socio-economic problems created by the systems - we have to think holistically and out of the box and be weary of the fractionalised education which aims to retard, rather than advance people.
Thursday, September 28, 2017
Afrikaans
786
Afrikaans
deur M.F.Arnold 2017
Die Kaapse taal, wat die
Muslims begin het, was deur die boere “versuiwer” tot Afrikaans, deur
Anglesismes en verronding te gebruik. Die Afrikaans se leenwoorde van Engels
het so voortgeduur dat om ‘n Afrikaanse boek te lees, was geen verskil as om
die Engelse weergawe te lees nie. Navorsing in die wetenskappe het in Engels
voortgegaan en die Afrikaans het nie ontwikkel nie, omdat die boere met die
politiek daarvan versot was. Die resultaat is, dat Afrikaans nou besig is om te
sterf.
Afrikaans
was gebruik om apartheid te versterk, boere kultuur te verhef en ander kulture
te bespot . Suid Afrika het aan die vlam geslaan toe die staat poog om
Afrikaans in Swart skole verpligtent to maak. Swart en Bruin leerlinge, groot
en klein, het in optogte deelgeneem. Hulle was koelbloedig deur die polisie
doodgeskiet – maar dit het nie die weerstand gekwel nie. Mandela was in die
tronk en die betogings het voortgeduur. Die buiterlanders het Suid Afrika in
sport, die kunste en in sekere produkte geboikot. Die boere het besef dat hulle
in moet gee, of oor moet gee, voordat dit te laat is. Mandela was bevry en die
boere het besluit om met die swartes ‘n ooreenkoms te maak, waarin die boere
besorg sal word, in ruil vir ‘n demokraties Suid Afrika. In 1994 word die
eerste verkiesing gehou en die ANC wen die meerderheid stemme. Mandela word toe
die eerste swart president van Suid Afrika.
Die
vreedsame oorhandiging van Suid Afrika tot in die hande van die ondergedrukte,
het die wereld beindruk en Mandela was wereldwyd gerespekteer, as a man van
hoop en vrede. In die ooreenkoms met die boere, het Mandela aanvaar dat Afrikaans
nog steeds in skole as ‘n vak aangebied word. Op die oomblik verswak die taal
nog steeds. Algemeen wil mense nie die taal van die gewese onderdrukker praat
nie. Dit is ook ‘n moeilike taal om te bemeester, omdat dit nie alledaags
gepraat, geskryf en gehoor word nie. Die Afrikaanse taal is besig om te sterf.
Om die taal te red word spelfoute nou meer aanvaarbaar, so lank as die
betekenis duidelik is. Die werkwoord word ook nou, soos in Engels, in die
middle van die sin geplaas, in plaas van aan die einde. Engelse woorde word nou
deel van “‘n korrekte Afrikaans taalgebruik” en die boere begin nou terug loop
na die Muslims om hul hulp te vra om die Afrikaanse taal te red. Die Muslims se
bydrae tot Afrikaans word te laat gewaardeer, omdat die Muslim kinders nou
Engels sprekend is. Die internet, selfone en media se Engelse inhoud, verdoem
die Afrikaans nog verder.
Die
skool handboeke, wat vir Afrikaans voorgeskryf is, is nog steeds ras-gebonde en
vooroordelend. Dit word dan afstootlik vir denkende mense, omdat hulle die
stereotipering uit kan ken. Wanneer skole nie meer Afrikaans as ‘n vak aanbied nie,
sal Afrikaans onmiddelik sterf. Die
Engelse media maak die Afrikaanse-gesels van hedendaagse onderwerpe moeilik.
Engels word meer gretig deur die Muslim kinders en grootmense gebruik. Die Suid
Afrikaanse “wit” media het ook, met sukses, die land oorreed om te glo dat die
skollie straattaal die Muslims se taal is – dit was gedoen om die Muslims se
geloof se invloed te verminder en die Muslim te versleg as terroriste en
skollies, met die gedagtes van toeriste en ander Suid Afrikaaners. Die
Afrikaanse skoolhandboeke is dus ‘n bydraer tot die verslegting van die Afrikaanse
taal se kans om te oorleef.
Om
Afrikaans te red, moet die rasisme en stereotipiese aanmerkings uit die
Afrikaanse skoolhandboeke verwyder word, en ‘n nuwe, kreatiewe, skone
taalgebruik en onderwerpe geproduseer word. Die Afrikaanse taal sal dan meer as
‘n kuns bestudeer en gebruik word, maar nie noodwendig as ‘n leertaal nie. Die
Bo-Kaapse “Kaaps” moet erken word as ‘n huistaal en nie as ‘n “straattaal”
aangespeek word nie. Dit sal dan mense meer gretig maak om Kaaps te praat – Kaaps is aanvallig, warm,
gelooflik, ordentlik, kreatief, vloeibaar en bondig. Die boere hou van die
“Kaaps” van die Bo-Kaapse Muslims, maar die opsetlike verwarring van Kaaps met
die skollie se taal in opvoerings en boeke, maak dit moeilik om Kaaps te
aanvaar. Navorsers begin nou goeie Bo-Kaapse mense vra om hulle van die
waarhede in te lig. Dit mag lei tot ‘n waardevolle kommunikasie wat Kaaps as ‘n
ware huistaal erken. Indien nie, sal Kaapse Afrikaans maar as ‘n komediese taal
gebruik word en almal sal dan die Kaaps as “komieklik” beskou, en Afrikaans sal
met dit begrawe word.
Tuesday, September 19, 2017
Change
786
Change/
Verandering
M.F.Arnold [PTD III,B.A.Ph.D.(HC)]
Change is natural /Verandering is natuurlik. Change is
needed/Verandering is ‘n nodigheid.
Change is necessary/Verandering is
noodsaaklik. Change is exciting/Verandering
skep opgewondenheid. Change is newness/Verandering
is ‘n nuwigheid. But change is hard for those who fear/ Verandering is moeilik vir die wie vrees
. Change is hard for those in a comfort-zone/ Verandering is moeilik vir die in ‘n gemak-zone. Change is hard for
those who love to control/ Verandering is
moeilik vir diegene wat lief is om te kontroleer. Change is hard for those
who find following others easier than charting a new course. Verandering is moeilik vir diegene wie dit
makliker vind om ander te volg as om nuwe koers te kies. Change is hard for
critics/ Verandering is moeilik vir die
kritici.
Now we know that western
education aims at developing critics/Nou,
ons weet dat die westerse onderwys gespits is op die onwikkeling van kritici .
This allows the mind and heart to enter a zone of mistrust/ Hierdie doel laat die hart en denke die zone
van wanvertroue binnegaan. Mistrust leads to separation/ Wanvertroue lei tot skeiding. Separation
leads to disunity and disunity leads to conflict/ Skeiding lei to verdeeltheid en verdeeltheid lei tot konflik.
Conflict calls for control, policies and policing that become necessities to
keep “law and order”/ Konflik lei tot
kontrole, beleid en ‘n polisiemag wat wet en orde moet handhaaf . Law and
order feed the lower-self to maintain power/ Wet en orde voed die lae-self om met geweld dinge te handhaaf .
Politics is thus the art of ensuring the power to control the masses that have
been trained and educated to be critics and dependent/ Politiek is dus die kuns hoe om die massas , wie opgevoed is om kritici
en afhankilik te wees, met geweld te kontroleer.
Critical thinking is the
cornerstone of the academia to acquire a Ph.D., but the Ph.D. restricts
creative solutions, because creativity does not rest on referencing the old,
but establishing new uncharted grounds of possibilities – a feature often only at
the end of a Ph.D. thesis with an added possibility for new research that can
question the current written one. Kritici
is die kernkrag van die akademie om ‘n doktoraal te bekom, maar die Ph.D bestry
kreatiewe denke omdat dit nie deur oud verwysigings geondersteun is nie –
Kreatieweteit word slegs aan die einde van ‘n Ph.D tesis aangemeld as ‘n moontlikeheid
vir verdere navorsing vanuit die huidige tesis. The academia’s reference-requirement has made it
a dependent science, while creativity creates an independent science –often
becoming a business from which the academia appeals for funding/ Die akademie se verwysings-benodigheid maak
dit ‘n afhanklike wetenskap, waar kreatiewetiet ontwerp ‘n onafhanklike
wetenskap. Business is the cornerstone of development for academia, but the
academia often aims at marginalising the creative spirit, the basis for
business. Besighede is die ontwikkelingsfondasie vir die akademie,
maar die akademie marginaliseer die
kreatiewegees, wat die basis vir besigneid is. There thus seems to
be a hypocritical sense of survival of the academia – who derides creativity as
not academic, while appealing to creative business entities for funding of
their academic research/ projects to keep the universities alive. Daar is ‘n sin van skeinheiligheid in die
bestaan van die akademie, wie kreatiweteit ontmoedig as nie akademies nie, maar
wie aansoek doen vir fondse van die kreatiewe besigheidswereld vir akademiese
voortdurendheid.
Our present strikes at tertiary
institutes are gut-feeling responses by responsibility-free students who
subconsciously realise that they are being marginalised by infrastructures and
debt-burdened in the hope for a career. Ons
huidige betogings op tersiere instansies is innerlike-gevoel-reaksies van
verantwoordelikbevryde studente, wie onbewustelik bewus word dat hulle deur
infrastrucktuur gemarganiliseer word en skuldbelas word in die hoop vir ‘n
loopbaan. They want change, but
having been schooled in western ideology, they too are seeking solutions/
change in present-yet-old infrastructures that ensure that the rich gets
richer, the poor gets poorer and the middle-class stay confused as to what real
change is for the better. Hulle wil verandering
beleef, maar deurdat hulle in westerlike ideology geskool is, soek hulle ook
vir oplossings in die huidige-oud infrastructure wat seker maak dat die rykers
ryker word, die armes armer en die middle-klas verward is aangaande ware
veranderings. These disoriented facts are the result of
putting too much trust in man-made “systems” and ignoring age-old prophetic
advice calling mankind to actively serve fellow humans and not to exploit
fellow humans. Hierdie disorientasiefeite
is die resultaat van die plaas van vertroue in menslike sisteme en ignoreering
van profeetiese advies wat mensdom aktief roep om mense te dien en nie mense te
misbruik nie. Unfortunately when systems feed the ego on how to be better
than others, human low-desires overtake their rational minds and the
animal-self takes over, seeking systems for self-actualisation at the expense
of others. Ongelukkig wanneer sisteme die
ego voed hoe om beter as ander te wees, oorweldig die dierlike-self die
menslike-self in die poging vir self-aktualisering ten koste van ander. This
is the road to self-destruction – the age-old warning of the prophets (Pbuth). Dit is die eeu-oue waarskuwing van profete
(Vrede op Hulle).When religion is seen as archaic then mankind is in for a
surprise - Self-annihilation. Wanneer
geloof as argaies beskow word, dan wag ‘n verrassing op mens –Self-uitwissing .
So, how can we save ourselves? Simple –
save others from all forms of slavery ! So,
hoe kan ons onsself red? Maklik – red ander van verskillende vorme van
slawerny!
The power
of charity is scientific – when you give to others your brain neurons fire
impulses that grow the frontal lobe that improves rational and ethical
thinking. Die krag van liefdadigheid is
wetenskaplik – wanneer jy ander help, vuur jou brein impulse wat die voorbrein
laat groei om beter rasionaliteit en etiese denke te ontbloot. The absence of charity deprives the brain
from neuron firing and the reptilian, back-brain increases in animalistic
tendencies that make the person psychotic. In
die afwesigheid van liefdadigheid word die brein ontneem van voorbrein neuron vuring en die reptile, agterbrein
vermeerder in dierlike tendense wat die person psigoties maak. Forms of
psychosis create stresses that translate into depressions of various sorts,
resulting in different forms of anger and the expressions thereof. Verskillende vorme van psigosis veroorsaak
spanning wat tot verskillende depressies lei, wat dan lei tot verskillende
vorme van woede en die uitinge daarvan. Health deteriorates, crimes
increase and dependency on more man-made structures becomes evident. Gesondheid verswak, misdaad vermeerder en
afhanklikheid aan meer mensgemaakte strukture word sigbaar. In this state
of dependency, political promises are made and people become gullible. In die afhanklikheid word politiese beloftes gemaak en mense word
liggelowig. When the delivery of political promises do not materialise,
people get angry, but because they have fallen for all the man-made systems
that control the minds and hearts of the masses, they have no tools to fight
the rot which they were part of forming and then chaos is the result. Wanneer politici nie hul beloftes nakom nie,
word mense kwaad, maar hulle het die mense-sisteme aanvaar wat die massa se
harte en siele nou kontroleer, en wat dan veroorssak dat hulle geen gereedskap
het om die vrotheid te bekamp nie, omdat hulle deel van die gaos is. For
Real Change to occur, a choice must thus be made either to feed the ego or work
hard towards ensuring the feeding of others. Vir ware verandering moet ‘n Keuse
dus gemaak word – tussen die voed van
die ego of harde werk om ander te voed.
Subscribe to:
Posts (Atom)