Thursday, August 18, 2016

'n Klein Storie vir Beeldspraak

Die Mees interessante story – M.F.Arnold

Op ‘n dag sit ‘n man soos ‘n boemelaar (vergelyking). Vir ‘n oomblik trek ‘n helder ster (metafoor) sy aandag. ‘n Baie ordentlike man staan voor hom. “Hoekom is jy so verlore, verlee en verward? (Alliterasie)”; se die man. ‘n Groot, stoot van hoop (assonansie) gryp hom aan. “My probleem is so groot soos ‘n berg” ( hiperbool). Die boemelaar voel ‘n burgerlike oorlog binne homself afspeel ( oksimoron). Hy wil soos die man wees, maar hy is te hoogmoedig (ironie) om te verander. Die man, wie se naam Koos is, se aan hom ; “ Wanneer jy gretig is om te leer dan is jou ongeletterdheid ‘n sterkte ( paradoks). Die kners (klanknabootsing) van sy tande ,uit woede, kan deur almal gehoor word. Sy hond lag (personifikasie). Dit voel soos ‘n geraas van ‘n atomiese bom ( Onderskatting). Hy is besig om in ‘n sekonde die groot verandering te maak. Hy het nie die ABC van die lewe gewaardeer nie (sinektokie). Hy voel om die wereld te verlaat (Eufemisme/ verbloeming). Hy moet opgroei (woordspel) want hy raak oud. Die aandag wat hy geniet het, het hom verander. Hy staan op, bedank die man en loop na die publieke baddens om homself verewig reg te ruk. Hy Sy verandering  het hom  soos ‘n kroon laat voel (metonimia).

No comments:

Post a Comment